The Lion King

The Lion King
Regisseur Roger Allers
Rob Minkoff
Produksieleier Don Hahn
Draaiboek Irene Mecchi
Jonathan Roberts
Linda Woolverton
Met Matthew Broderick
James Earl Jones
Jeremy Irons
Jonathan Taylor Thomas
Moira Kelly
Nathan Lane
Ernie Sabella
Rowan Atkinson
Robert Guillaume
Madge Sinclair
Whoopi Goldberg
Cheech Marin
Jim Cummings
Musiek deur Liedjies:
Elton John
Tim Rice
Lebo M
Oorspronklike musiek:
Hans Zimmer
Redigeerder Ivan Bilancio
Verspreider Walt Disney Pictures
Uitgereik 15 Junie 1994[1]
Speeltyd 88 minute[1]
Taal Engels
Begroting VS$ 45 miljoen[2]
Bruto wins VS$ 783,841,776[2]
Opgevolg deur The Lion King II: Simba's Pride
IMDb-profiel

The Lion King (Afrikaans: Die Leeukoning) is 'n bekende geanimeerde musikale dramafilm. Die verhaal speel af in 'n koninkryk van leeus in Afrika en is beïnvloed deur die Bybelse verhale van Josef en Moses, en William Shakespeare se Hamlet. Dit is vervaardig in 1994.

  1. 1,0 1,1 "The Lion King (1994)" (in Engels). Yahoo! Movies. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Januarie 2012. Besoek op 10 September 2009.
  2. 2,0 2,1 "The Lion King (1994)" (in Engels). Box Office Mojo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Oktober 2019. Besoek op 29 Julie 2008.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search